Landbou-kenner looi besluit vir Meatco-raad tot einde Februarie
Die finansministerie het ‘n tydelike direksie aangestel vir Meatco wat tot einde Februarie volgende jaar sal dien. Die voorsitter van die raad is die voormalige hoof van Agribank, Sakaria Nghikembua. Terwyl die ander name ook redelik goed vertoon en sekere rolspelers blyk om die regte kennis en vernuf te hê, stem die landbou-kenner Wallie Roux nie saam nie. Hy het sy mening so verwoord.
Leave a Reply