Landdros roskam owerhede, laat Coenie Botha vry

Home Uncategorized Landdros roskam owerhede, laat Coenie Botha vry
Landdros roskam owerhede, laat Coenie Botha vry


Landdros roskam owerhede, laat Coenie Botha vry

Landdros David Mukuyu het alle klagte teen CBI Exchange se Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove in die Windhoek-landdroshof laat vaar en die saak van die rol geskrap. Hy het verder beveel dat Botha en sy vrou onmiddellik vrygelaat word. Die prokureur Afrika Jantjies, wat vroeër die week beskuldig was dat hy aandadig was in die beweerde bedrog en gearresteer is, het hom vanoggend in die hof verteenwoordig. Die Bank van Namibië het in ‘n verklaring die week gesê Botha het die wet op bankinstellings oortree en daar is beweer dat hy bedrog van 160 miljoen Namibiese dollar gepleeg het. Die landdros sê die twee is sonder ‘n lasbrief in hegtenis geneem en onmenslik behandel maar, daar word beaam hulle sal binnekort weer in hegtenis geneem word.  



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.