Lê ‘n ANC/IVP-koalisie vir Suid-Afrika voor?

Home Uncategorized Lê ‘n ANC/IVP-koalisie vir Suid-Afrika voor?
Lê ‘n ANC/IVP-koalisie vir Suid-Afrika voor?


Lê ‘n ANC/IVP-koalisie vir Suid-Afrika voor?

‘n Ontleder sê in ‘n scenario waar die ANC-regering minder as 45-persent van die stemme kry, sal ‘n koalisie van die IVP saam met ander kleiner partye die regerende party aan bewind plaas. ‘n Ontleder van Krutham, Peter Attard Montalto, beraam die ANC sal 43,6-persent van die nasionale stem op hom verenig. KwaZulu-Natal sal die brandpunt wees van die verkiesing op 29 Mei. Hy sê in ‘n Nasionale Vergadering ná die verkiesing sal die Patriotic Alliance ‘n handjievol setels hê en Rise Mzansi sewe of agt setels.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.