Leer eerder by Orania, Lesufi: Vryheidsfront Plus

Home Uncategorized Leer eerder by Orania, Lesufi: Vryheidsfront Plus
Leer eerder by Orania, Lesufi: Vryheidsfront Plus


Leer eerder by Orania, Lesufi: Vryheidsfront Plus

Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die aanvalle wat premier Panyaza Lesufi op Orania afgestuur het is belaglik. Die party sê hy moet eerder ‘n bietjie dieper kyk na die lesse wat hierdie Noord-Kaapse gemeenskap hom oor openbare bestuur en dienslewering kan leer. Anton Alberts van die VF Plus sê Lesufi se opportunistiese en populistiese aanvalle is ‘n desperate poging om die aandag weg te lei van sy eie onvervulde beloftes, waaroor hy Maandag tydens sy jaarlikse provinsiale rede verslag moet doen.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.