Leesvaardighede raak die ekonomie, dis Geletterdheidsdag vandag

Home Uncategorized Leesvaardighede raak die ekonomie, dis Geletterdheidsdag vandag
Leesvaardighede raak die ekonomie, dis Geletterdheidsdag vandag

Leesvaardighede raak die ekonomie, dis Geletterdheidsdag vandag

Lees speel ‘n deurslaggewende rol in die vorming van kinders se akademiese vordering en om hulle toe te rus met die nodige vaardighede om beide die skool en die lewe te navigeer. Ten spyte van ‘n jeuggeletterdheidsyfer van 91,5 persent, staar Namibië steeds uitdagings in die gesig veral met akademiese prestasie in onderwys. Internasionale Geletterdheidsdag word vandag herdenk. Die dag beklemtoon die belangrikheid van geletterdheid vir ontwikkeling, onderwys en armoedevermindering. Die Onderwysersunie van Namibië se sekretaris-generaal Mahongora Kavihuha het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die belangrikheid van lees.

source