Lesufi verheug e-tolsaak is uiteindelik verby

Home Uncategorized Lesufi verheug e-tolsaak is uiteindelik verby
Lesufi verheug e-tolsaak is uiteindelik verby


Lesufi verheug e-tolsaak is uiteindelik verby

Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, sê hy is bly die provinsiale regering se e-tol-beroep is deur die regering en die Nasionale Tesourie aangehoor en dat die saak nou uiteindelik afgehandel is. Hy sê dit sal die nodige verligting bring vir die inwoners van Gauteng wat die swaarste las gedra het om vir e-tol te betaal op paaie wat ‘n nasionale doel dien. Die e-tolstelsel op die provinsiale snelweë was sedert die instelling daarvan in Desember 2013 aan weerstand en kritiek blootgestel. Lesufi sê die e-tolstelsel was onbekostigbaar.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.