Los stamverband, stem vir bevoegde leiers: Venaani

Home Uncategorized Los stamverband, stem vir bevoegde leiers: Venaani
Los stamverband, stem vir bevoegde leiers: Venaani

Los stamverband, stem vir bevoegde leiers: Venaani

Die PDM het ‘n verkiesingsaamtrek by Opuwo in die Kunene-streek gehou, waar sy president, McHenry Venaani, hom teen ‘n stemmery in terme van stamverband uitgespreek het. Hy moedig Namibiërs aan om nie hul kruisies te trek volgens ‘n kandidaat se stam of taal nie, maar gebaseer op bevoegdheid en kwaliteit. Luister self.

source