LP en sy langafstand-huwelike lok reaksie uit
Reaksie word ontvang op die PDM LP Hidipo Hamata se beplande mosie oor langafstand-huwelike. Hy wil hê die regering moet dit reguleer omdat dit nadelig is vir gades en kinders. Oud-premier Nahas Angula sê daar is baie probleme in die land maar, Hamata moet ook ‘n kans gegun word om sy sê te sê.
Leave a Reply