Lugvaart in SA uiters veilig
Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid het ‘n Algemene Lugvaartveiligheidstrategie aanvaar, om betroubare veiligheidstrategieë toe te pas en ongelukke en sterftes in nie-geskeduleerde private lugruimtes te probeer verminder. Die minister van Vervoer, Sindisiwe Chikunga, het ook aangekondig dat Suid-Afrika nou die mylpaal bereik het van vier dekades sonder enige noodlottige ongelukke deur kommersiële lugrederye. Sy het ook ‘n doelwit gestel van 50-persent minder ongelukke in die algemene lugvaartsektor:
Leave a Reply