Macron moedig Israel aan oor wapenstilstand

Home Uncategorized Macron moedig Israel aan oor wapenstilstand
Macron moedig Israel aan oor wapenstilstand


Macron moedig Israel aan oor wapenstilstand

President Emmanuel Macron van Frankryk en Benjamin Netanyahu het vroeër ‘n telefoongesprek gehad. Macron het na wat berig word die Israelse premier aangemoedig om ‘n blywende wapenstilstand met Hamas te bewerkstellig, met die hulp van alle streeks- en internasionale vennote. Hy sê Frankryk sal ook in die dae wat voorlê met Jordanië saamwerk aan humanitêre operasies in Gaza. Netanyahu se kantoor het in ‘n verklaring ná die telefoongesprek niks gesê oor enige vorm van wapenstilstand nie.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.