Maersk-baas sê kostes sal styg met verlengde Rooisee-aanvalle
Na aanvalle deur die Houthi’s op nog ‘n vragskip in die Rooisee het Brittanje en Amerika weer gedurende die nag teikens in Jemen aangeval. Dit blyk nou of die konflik in die gebied langer sal duur as wat verwag is. Die uitvoerende hoof van Maersk, Vincent Clerc, sê dit sal ‘n wesenlike impak op kostes hê omdat die vrag soveel langer vat om te vervoer.
Leave a Reply