Maimane veroordeel Ramaphosa oor Zimbabwe
Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sê president Cyril Ramaphosa se openlike steun aan die president van Zimbabwe, Emmerson Mnangagwa, is onvanpas. Dit nadat Zimbabwe se regerende Zanu-PF-party van knoeiery beskuldig word met die onlangse verkiesing. Ramaphosa was een van die drie sittende presidente van die Suider-Afrikaanse streek wat die inhuldiging bygewoon het. Maimane meen dit is ‘n fout om in die lig van hierdie kwelpunte Mnangagwa te ondersteun:
Leave a Reply