Malema herroep 210 verteenwoordigers oor vervoer-kwessie – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Malema herroep 210 verteenwoordigers oor vervoer-kwessie – Kosmos 94.1
Malema herroep 210 verteenwoordigers oor vervoer-kwessie – Kosmos 94.1



Malema herroep 210 verteenwoordigers oor vervoer-kwessie

Die EFF-leierskap het 210 van sy openbare verteenwoordigers herroep, nadat hulle versuim het om vervoer te reël vir ondersteuners na die party se tiende verjaarsdagvieringe. Die verteenwoordigers wat geraak word, sluit in parlementslede, lede van provinsiale wetgewers en raadslede. Die EFF-leier Julius Malema sê die party se sentrale bevelspan het almal wat geraak word, beveel om met onmiddellike ingang uit hul onderskeie poste te bedank of dissiplinêr vervolg te word:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.