Malema wil lys van ongeregistreerde kiesers hê
Die EFF-leier Julius Malema dreig om die Onafhanklike Verkiesingskommissie hof toe te neem as die party nie in aanloop tot volgende jaar se algemene verkiesing inligting ontvang oor ongeregistreerde kiesers nie. Malema sê dis noodsaaklik vir die EFF se pogings om ongeregistreerde kiesers te mobiliseer en hulle deelname aan die komende verkiesing aan te moedig:
Leave a Reply