Man, 60, vas vir Tupac se moord, 27 jaar later

Home Uncategorized Man, 60, vas vir Tupac se moord, 27 jaar later
Man, 60, vas vir Tupac se moord, 27 jaar later



Man, 60, vas vir Tupac se moord, 27 jaar later

‘n Man wat volgens aanklaers die moord op rapper Tupac Shakur in 1996 beveel het, is Vrydag gearresteer en aangekla van moord in ‘n langverwagte deurbraak in een van hip-hop se mees blywende raaisels. Die 60-jarige Duane “Keffe D” Davis is lank reeds aan ondersoekers bekend as een van vier verdagtes wat vroeg in die ondersoek geïdentifiseer is. Hy word beskryf as die leier van die groep van vier mans wat Tupac op 7 September in Las Vegas in ‘n sogenaamde verbyry-skietery, vier keer geskiet in sy motor by ‘n rooi verkeerslig in Las Vegas. Tupac is ses dae later op die ouderdom van 25 in die hospitaal dood. Las Vegas se sheriff, Kevin McMahill het met die media gepraat.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.