Matriek 2023: Daar’s genoeg sentrums om punte te verbeter
Die uitslae vir gewonevlak leerders het effe verbeter en 29% van die leerders kwalifiseer vir tersiêre instellings teenoor 20% in 2022. Die leerlinge wat nie toelating tot universiteite kon kry nie word aangemoedig om by ander instansies aansoek te doen. ‘n Totaal van 157 deeltydse sentrums het in 2023 geopen waar leerlinge hulle punte kan verbeter. Kosmos 94.1 Nuus het met Viona Scholtz, bemarkingskonsultant by Lingua Kollege, gepraat wat verduidelik dat leerlinge met 20 punte kan aansoek doen vir die vakke waarin hulle wil verbeter.
Leave a Reply