Mchunu praat oor sanitasie-uitdagings in Swakop
Die buurland se minister van Water en Sanitasie, Senzo Mchunu, sê Suid-Afrika het uitdagings met sanitasie hanteer met die betrokkenheid van belanghebbendes, wat wetenskaplike organisasies en die private sektor insluit. Mchunu neem vandeesweek deel aan die sewende Afrika Sanitasie-konferensie in Swakopmund. Sy woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê die minister het die belangrikheid van sanitasie vir menslike gesondheid beklemtoon:
Leave a Reply