Meatco-hoof sê groot suksesse lê op Rundu voor – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Meatco-hoof sê groot suksesse lê op Rundu voor – Kosmos 94.1
Meatco-hoof sê groot suksesse lê op Rundu voor – Kosmos 94.1



Meatco-hoof sê groot suksesse lê op Rundu voor

Daar heers groot opgewondenheid oor die opening van die Rundu-abattoir wat deur Meatco bedryf sal word. Die fasiliteit sal boere in die twee Kavango-streke ‘n goeie geleentheid bied vir hul diere en vir die land, uitvoere onder andere, na Angola, Ghana en die Midde-Ooste. Die hoof uitvoerende beampte van Meatco Mwilima Mushokabanji sê met die goeie samewerking van al die rolspelers sal daar groot sukses behaal word.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.