Media-organisasies moet huis in orde kry
Die Namibiese media vakbond Nampu, eis dat mediahuise joernaliste voldoende kontrakte ontvang en ook, dat hulle betyds betaal word. Die waarnemende sekrataris-generaal van Nampu, Jemima Beukes, sê mediahuise het tot einde April om die praktyke aan te spreek of die vakbond sal die name bekend maak.
Leave a Reply