Meer as 1,5m DRK-kinders word in hongersnood gebore

Home Uncategorized Meer as 1,5m DRK-kinders word in hongersnood gebore
Meer as 1,5m DRK-kinders word in hongersnood gebore


Meer as 1,5m DRK-kinders word in hongersnood gebore

Sowat 1,5 miljoen kinders in die Demokratiese Republiek van die Kongo sal teen einde vanjaar in hongersnood gebore word, terwyl na raming 6,6 miljoen kinders onder die ouderdom van vyf ondervoed sal wees. Dit is volgens ‘n nuwe verslag deur Save The Children. Die organisasie sê daar is ‘n toename van 20 persent in die aantal ondervoede geboortes wêreldwyd vergeleke met tien jaar gelede. Afrika en Asië het in 2023 95% van die wêreld se ondervoede geboortes gedeel weens ekonomiese onstabiliteit, konflikte en klimaatskokke. Die grootste toename is opgemerk in die DRK. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.