Meer as 32% van Gauteng se 50- tot 54-jariges is MIV-positief

Home Uncategorized Meer as 32% van Gauteng se 50- tot 54-jariges is MIV-positief
Meer as 32% van Gauteng se 50- tot 54-jariges is MIV-positief

Meer as 32% van Gauteng se 50- tot 54-jariges is MIV-positief

‘n Onlangse studie toon 32,2-persent van mense tussen die ouderdomme van 50 en 54 in Gauteng het in 2022 met MIV geleef. Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing het die Sesde Suid-Afrikaanse MIV-voorkoms-oorsig uitgereik, wat die dringende behoefte beklemtoon aan meer toetse en behandeling. Khangelani Zuma van die raad wys daarop dat meer mense moet weet wat hulle status is om die epidemie doeltreffend te bekamp:

source