Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered

Home Uncategorized Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered
Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered


Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered

Volgens Ocean Conservation Namibia het hulle tot dusver vanjaar meer as 60 Kaapse pelsrobbe wat in plastiek verstrengel is, gered. In Maart het hulle 22 reddings, een waarneming en een ontsnapping gehad, met ‘n verhouding van 1,5 reddings per patrollie by Pelicanpunt en 4,5 reddings per patrollie by Kaap Kruis. Die groep is steeds bekommerd oor die gebruik van plastieksak en die skade wat dit aan die seediere aanrig. Twee derdes van die verstrengelings wat in Maart van die robbe versamel is, was spook visvangtoerusting. Kosmos 94.1 Nuus het met Naude Dreyer, die mariene bioloog van Ocean Conservation Namibia, gesels.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.