Meer as helfte van kindersentrums in Kaapstad is onwettig – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Meer as helfte van kindersentrums in Kaapstad is onwettig – Kosmos 94.1
Meer as helfte van kindersentrums in Kaapstad is onwettig – Kosmos 94.1



Meer as helfte van kindersentrums in Kaapstad is onwettig

Die GOOD-party doen ‘n beroep op die Stad Kaapstad om voorkeur te gee aan vroeëkinderjare-ontwikkeling, en ongeregistreerde sentrums te help met nakomingsvereistes en registrasie. Daar is 2 620 van hierdie sentrums in die stad, maar meer as die helfte is nie geregistreer nie. Celeste Wannenburgh van die party sê die skokkende getal ongeregistreerde fasiliteite sê baie oor die behoefte aan veilige omgewings waar ouers bedags hulle kinders onder toesig kan los:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.