Mentorskap lei tot entrepreneurskap, sê bank
Die Ontwikkelingsbank van Namibië sê sy missie om volhoubare ekonomiese groei te bevorder met ‘n baanbrekende inisiatief, die nasionale mentorskap- en afrigtingsprogram, is ‘n dawerende sukses. ‘n Kollektief van mikro-besighede wat hoofsaaklik uit benadeelde entrepreneurs van Katutura bestaan, het na mentorskap nege stalletjies by vanjaar se Windhoek skou. Die bank se bestuurder vir mentorskap, Paul Egelser, het meer met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.
Leave a Reply