Menzies se hofstryd, die keer voor regter Rakow, duur voort vandag – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Menzies se hofstryd, die keer voor regter Rakow, duur voort vandag – Kosmos 94.1
Menzies se hofstryd, die keer voor regter Rakow, duur voort vandag – Kosmos 94.1



Menzies se hofstryd, die keer voor regter Rakow, duur voort vandag

Die regstryd deur Menzies Aviation duur voort in die hoërhof. In sy aansoek om die aanwysing van die vraghanteringstender aan Paragon en Ethiopian Airlines ter syde te laat stel, en ook om sy tenderdokument as geldig te verklaar, is daar vandag ‘n statusverhoor voor regter Eileen Rakow. Die saak sloer sedert verlede jaar. Rakow het vroeg in Julie die maatskappy verlof tot appèl tot die weiering van die pendente lite-interdik toegestaan en dit sal moet aangehoor word. Intussen sal regter Shafimana Uitele Vrydag sy uitspraak lewer in die dringende aansoek waar die maatskappy vra vir redelike kennisgewing om op die lughawe te ontruim, sowel as tussentydse verligting tot sy aansoek vir ‘n oorsig aangehoor kan word. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.