Menzies se jongste uitspraak vandag verwag – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Menzies se jongste uitspraak vandag verwag – Kosmos 94.1
Menzies se jongste uitspraak vandag verwag – Kosmos 94.1



Menzies se jongste uitspraak vandag verwag

Uitspraak in Menzies Avation se dringende hofaansoek in die Windhoekse hoërhof word vandag verwag. Dit volg nadat die Namibiese Lughawens-maatskappy Menzies op Saterdag 19 Augustus by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe uitgeskop het. Intussen gaan Paragon Aviation grondhanteringdienste oorgeneem. Menzies sê in sy aansoek sy huurooreenkoms met die lughawensmaatskappy is, onder andere, nie nagekom toe hy uitgesit is nie en dus is hy steeds die hanteerder van vrag- en gronddienste by die lughawe. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.