Midde-Ooste: Konflik ontwikkel in Weste teen Arabiere
Daar is kommer oor die konflik in die Midde-Ooste – nie net dat dit kan uitbrei nie, maar dat dit ‘n konflik tussen die Westerse wêreld en die Arabiere word. Daar is veral kommer oor die volgehoude ondersteuning van Israel deur die VSA en al hoe meer protesaksies word regoor die wêreld ter ondersteuning van die Palestyne gehou. Die minister van buitelandse sake in Jordanië Ayman Safadi sê so skeiding in die wêreld is nie ‘n plek waar ons wil wees nie.
Leave a Reply