Middestadbrand in Jhb noodsaak voorkomende maatreëls
Die DA in Johannesburg sê nog ʼn verwoestende brand in die middestad bevestig die dringende behoefte aan voorkomende maatreëls. Twee mense is gister dood en vier ander beseer in ʼn brand in ʼn woonstelgebou in Commissionerstraat. Michael Sun van die DA sê die stad moet dringend aandag gee aan die kwessie van geboue wat onwettig beset word omdat dit ʼn groot bedreiging inhou:
Leave a Reply