Miljoene in SA uitbetaal aan oud-mynwerkers
Die buurland se adjunk-gesondheidsminister, Sibongiseni Dhlomo, sê meer as 230 miljoen Suid-Afrikaanse rand se eise is uitbetaal aan gewese mynwerkers wat aan diens beseer is of asemhaling-verwante siektes opgedoen het. Dis deel van ʼn regeringsprogram om oudmynwerkers wat van 1965 tot 2019 in myne gewerk het en wat kwalifiseer, op te spoor en vergoeding, pensioen en voorsorgfondse aan te bied. Dhlomo sê minstens 20 000 gewese mynwerkers is deur die program bereik:
Leave a Reply