Misdadigers doen hulle voor as polisielede

Home Uncategorized Misdadigers doen hulle voor as polisielede
Misdadigers doen hulle voor as polisielede


Misdadigers doen hulle voor as polisielede

Die polisie in Mpumalanga waarsku padgebruikers oor misdadigers wat hulle voordoen as polisielede of verkeersbeamptes op die provinsiale paaie. Hulle teiken motoriste in donker gebiede en gee voor om polisie- of verkeersbeamptes se pligte uit te voer. Die misdadigers gebruik blou ligte wanneer hulle voertuie stop. ‘n Polisiewoordvoerder, Magonseni Nkosi, sê wanneer motoriste die vals wetstoepassers gehoorsaam, beroof die verdagtes hulle van hul waardevolle besittings of ontvoer hulle vir ‘n losprys.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.