Mubita verduidelik Swapo-skool se kwalifikasies

Home Uncategorized Mubita verduidelik Swapo-skool se kwalifikasies
Mubita verduidelik Swapo-skool se kwalifikasies


Mubita verduidelik Swapo-skool se kwalifikasies

Die rektor van die Swapo-party se skool Charles Mubita het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die afgelope gradeplegtigheid, die tweede, wat die skool oor die naweek gehou het. Die skool lei partylede op in party ideologie sodat lede met een stem kan praat. Mubita sê daar is drie spesifieke kursusse wat vir leiers aangebied word.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.