NAC tevrede met ontwikkelingsprojekte van lughawens – Kosmos 94.1

Home Uncategorized NAC tevrede met ontwikkelingsprojekte van lughawens – Kosmos 94.1
NAC tevrede met ontwikkelingsprojekte van lughawens – Kosmos 94.1



NAC tevrede met ontwikkelingsprojekte van lughawens

Die Namibiese Lughawensmaatskappy het vandag sy algemene jaarvergadering gehou wat onder meer deur die vervoerminister John Mutorwa en voorsitter van die raad, dr. Leake Hangala bygewoon is. Drie finansiële jare was onder bespreking. Volgens dr. Hangala is verskeie projekte oor die afgelope drie jaar voltooi by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako, asook die lughawens van Eros in Windhoek, Katima Mulilo en Andimba Toivo Ya op Ondangwa. Kosmos 94.1 Nuus het met die bemarkings-bestuurder van die maatskappy Dan Kamati, oor die beoogde lughawe-infrastruktuurontwikkelings gepraat…



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.