Nadelige oudits: Plaaslike owerhede moet vaardighede hê, nie verkies word nie
Oudits van verskeie streeksrade en plaaslike owerhede is in die nuus die afgelope tyd. Die kantoor van die ouditeur-generaal het die oudits afgehandel en oudergewoonte, is meeste van die ouditopinies nadelig. Syfers en bateregisters klop eenvoudig nie. Dr. Marius Kudumo, ‘n kenner in regeringsbestuur, sê plaaslike owerhede behoort nie ingestem te word nie omdat hulle nie die vaardighede het om die owerhede te bestuur nie.
Leave a Reply