Nam-aktiviste woedende oor Ghana se wetgewing
Die Namibiese aktivis Linda Baumann het sterk uitgevaar teen Ghana se parlement vir die deurvoer van ‘n nuwe wetsontwerp wat wrede strawwe oplê teen die gay-gemeenskap. As die wetgewing aanvaar word, sal dit lei tot drie-jaar tronkstraf vir dié wat so identifiseer, en vyf jaar vir die bevordering van LGBTQ-kwessies. Baumann sê dit skend die menseregte van dié gemeenskap:
Leave a Reply