Namfisa sê baie kla vanjaar

Home Uncategorized Namfisa sê baie kla vanjaar
Namfisa sê baie kla vanjaar

Namfisa sê baie kla vanjaar

Die toesighoudende owerheid oor finansiële dienste, oftewel Namfisa, het onthul dat die publiek hierdie jaar meeste klagtes ingedien het oor die korrektheid van bedrae wat deur gereguleerde entiteite betaal word, te hoë rente wat betaal is, nie-betaling van pensioenvoordele, repudiasie van begrafnisvoordele, en nie-betaling van terugbetalings of polisse wat verval het. Die owerheid sê hy werk met alle belanghebbendes saam om wedersyds voordelige oplossings te vind vir enige klagte wat ingedien word. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van Namfisa, Victoria Muranda, gepraat wat sê die klagte-oplossingstrategie het verseker dat meer as 3,8 miljoen Namibiese dollar aan verbruikers terugbetaal is.

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.