Namibia Fact Check oor Britse brief na IPC

Home Uncategorized Namibia Fact Check oor Britse brief na IPC
Namibia Fact Check oor Britse brief na IPC

Namibia Fact Check oor Britse brief na IPC

Plasings waarvolgens die Independent Patriots for Change deur die Verenigde Koninkryk ondersteun word, versprei weer op sosiale media. Volgens ‘n brief wat na bewering geskryf is deur Sarah Champion, ‘n Britse Arbeidersparty-politikus, geniet die IPC Brittanje se onwrikbare steun. ‘n Ander plasing beweer dat die Britse Hoë Kommissaris in Namibië, Charles Moore, ook die VK se steun aan die IPC bevestig het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Frederico Links, die redakteur van Namibia Fact Check, wat tekens dat die brief vals is uitwys.

source