Namibië kry Dwelm-bestrydingskommissie
Die Nasionale Dwelm-bestrydingskommissie is vanoggend ingehuldig om Namibië se toenemende dwelmkrisis te takel. Statistieke toon dat Namibië nie meer slegs ‘n deurgangs-land vir onwettige dwelms is nie, maar daar is ‘n kommerwekkende toename in dwelm-misbruikers regoor verskeie ouderdomsgroepe. Die gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula het die uitdagings beklemtoon wat deur die vrylik beskikbaarheid van dwelms en onwettige middels veroorsaak word.
Leave a Reply