Namibië moet ophou staatmaak op buitelandse hulp – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Namibië moet ophou staatmaak op buitelandse hulp – Kosmos 94.1
Namibië moet ophou staatmaak op buitelandse hulp – Kosmos 94.1



Namibië moet ophou staatmaak op buitelandse hulp

Reaksie word ontvang op berigte dat ontwikkelingsbystand van 3,3 miljard Namibiese dollar in 2010 tot 1,7 miljard in 2022 gekrimp het. Die Namibiese Beplanningskommissie wil nou blykbaar hê dat die Namibiese Statistieke-agentskap data moet insamel oor hoeveel bystand burgerlike organisasies en nie-regeringsorganisasies ontvang – wat baie groot kommer wek. Eben de Klerk, ‘n navorser by die Vereniging vir Ekonomiese Beleidsnavorsing, sê dit is hoog tyd dat Namibië op sy eie voete staan.  



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.