Namibië se grootste uitvoermark bestendig

Home Uncategorized Namibië se grootste uitvoermark bestendig
Namibië se grootste uitvoermark bestendig



Namibië se grootste uitvoermark bestendig

Die Suider-Afrikaanse Doeane-unie was in September Namibië se grootste uitvoermark met 39,8 persent van die totaal, volgens die nuutste Handelsverslag. Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling was tweede op die lys met 25,2 persent, gevolg deur die Europese Unie met 17,7 persent van uitvoere en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap met 15,1 persent. Wat invoere aanbetref was die Suider-Afrikaanse Doeane-unie steeds die grootste bron met 40,9 persent van die rekening. Dit is gevolg deur die Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling-organisasie met 18 persent, terwyl Brics-lande 15,8 persent tot invoere bygedra het.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.