Namibië verdien lof oor beleid, meen Jeugliga
Reaksie word ontvang op aanmerkings van John Endres, die hoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge in die buurland wat sê daar is skerp verskille in bestuur en infrastruktuur in Namibië in vergelyking met Suid-Afrika. Hy het Namibië geloof en sê beleidsveranderings in Suid-Afrika is broodnodig. Die Swapo-jeugliga sekretaris, Ephraim Nekongo gee sy mening.
Leave a Reply