Namibiërs is sat vir regering, verandering sal in ’24 kom
Politieke partye in Namibië is reeds besig met veldtogte vir volgende jaar se verkiesing. Dr. Panduleni Itula van die Independent Patriots of Change het reeds ‘n geruime tyd terug sy 2024-veldtog van stapel gestuur. Itula reis op die oomblik regoor die land, en op sy manier, stap hy deur gemeenskappe. Die party se nasionale voorsitter, Brian Black, sê Namibiërs is sat vir die huidige regering en eis verandering.
Leave a Reply