Namibiërs maak hul merk by Opblaas-kragboot Wêreldkampioenskappe

Home Uncategorized Namibiërs maak hul merk by Opblaas-kragboot Wêreldkampioenskappe
Namibiërs maak hul merk by Opblaas-kragboot Wêreldkampioenskappe


Namibiërs maak hul merk by Opblaas-kragboot Wêreldkampioenskappe

Die Lighthouse Group-span Namibiërs wat aan die P750 Opblaas-kragboot Wêreldkampioenskappe deelneem, is sover uiters kompeterend. Hulle neem tans deel aan uitdunne in die sogenaamde Surf Circuit in Gqeberha, of Port Elizabeth. Volgens die spanbestuurder, Leon Smith, is hierdie wedren in die branders die span se sterk punt. Oor die naweek sal hulle ook kompeteer in die Long Haul-item, waarin spanne vir ten minste 120km ver op see jaag. Dit is weens gure weer nog nie bekend wanneer die finale sal plaasvind nie, maar Smith sê die span vaar sover uiters goed.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.