Namibiese dollar kry moontlik hupstoot
Die moontlikheid dat die Amerikaanse Reserwebank rentekoerse in 2024 gaan verlaag, kan die waarde van die Suid-Afrikaanse rand, en dus die Namibiese dollar, ‘n hupstoot gee tot vlakke onder 18 rand teen die dollar. ‘n Wisselkoers-spesialis en direkteur van TreasuryOne, André Cilliers, sê Suid-Afrika kan moontlik dan sien dat die rand die 18-rand vlak begin toets.
Leave a Reply