Nampol soek na ma van pasgebore weggooi-baba
Die Namibiese polisie het is nog op soek na die verdagte ná ‘n geval van baba-storting in die hoofstad aangemeld is. ‘n Pasgebore babaseuntjie is deur ‘n lid van die publiek in ‘n rivierbedding tussen die Ombili en Hakahana informele nedersettings in Katutura gevind. Volgens adjunk-inspekteur Silas Shipandeni van Nampol is die baba na die Katutura-staatshospitaal toe geneem en daar word gewag op sy toestand. Shipandini het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…
Leave a Reply