Namra gee die feite oor belasting-terugbetalings
Mense kla weer omdat hulle nog nie hul belasting-terugbetalings ontvang het nie, al is hul belastingopgawes reeds deur Namra beoordeel. Hulle sê Namra voer aan dat ‘n terugbetaling eers betaalbaar is sodra hulle ‘n oudit gedoen het. Dit is egter wetlik nie korrek nie. Steven Ndorokaze, hoof van strategiese kommunikasie en ondersteuning-verbintenisse beampte by Namra, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en die feite gestel.
Leave a Reply