Napha staan bankvas agter Botswana

Home Uncategorized Napha staan bankvas agter Botswana
Napha staan bankvas agter Botswana


Napha staan bankvas agter Botswana

Botswana staan aan die spits van ‘n veldtog om die goedkeuring van die Britse wetsontwerp op jagtrofeë te keer. Verlede jaar het Britse parlementslede vir die wetsontwerp gestem wat ‘n verbod op die invoer van jag-trofeë wil plaas. Axel Cramer, die president van die Namibië Professionele Jagvereniging, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle ondersteun Botswana ten volle, want dit raak ook die bedryf in Namibië.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.