Nauyoma skaar hom by Ally, draai sy rug op Job
Plaaslike berigte lui dat die bekende Affirmative Repositioning-aktivis Dimbulukeni Nauyoma die beweging verlaat en hom aansluit by Ally Angula, voormalige adjunk-uitvoerende direkteur van finansies. Angula het haar naam in die presidensiële verkiesing volgende jaar gegooi en Nauyoma sal blykbaar haar hoof veldtogbestuurder wees. Volgens hom het die beweging, wat in 2014 deur Job Amupanda gestig is, sy glans verloor en ook ideologiese aanpassings gemaak. Sy kameraad, Amupanda, het ook verklaar dat hy sal staan vir president in volgende jaar se verkiesing.
Leave a Reply