Neem beheer oor minerale rykdom, sê Amadhila
Die Namibiese eerste minister, Saara Kuugongelwa Amadhila, moedig Afrikane aan om beheer te neem oor hul minerale rykdom. Amadhila het tydens die amptelike opening van die konferensie oor Afrika geologie in die hoofstad gesê dit is uiters belangrik om te verseker Afrika se minerale hulpbronne word ingespan vir die vasteland se ontwikkeling, en om die belangrikheid van aardwetenskappe en Afrika-ontwikkeling te besef. Amadhila se verklaring strook met Afrika se ambisie om homself teen 2063 as ‘n wêreldwye ekonomiese kragreus te posisioneer:
Leave a Reply