Nehawu verwelkom administrasie van Unisa
Die onderwysvakbond Nehawu in die buurland verwelkom die besluit deur die minister van hoër onderwyse, Blade Nzimande, om Unisa onder administrasie te plaas. Professor Ihron Rensburg is as administrateur aangestel kragtens die Wet op Hoër Onderwys. Die woordvoerder van Nehawu, Lwazi Nkolonzi, sê die aanbeveling daarvoor kom uit die verslag van die onafhanklike assessor, weens die ineenstorting van bestuur en administrasie by die universiteit:
Leave a Reply