Nes plaaslik, is dwelmmisbruik in buurland ook uitdaging – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Nes plaaslik, is dwelmmisbruik in buurland ook uitdaging – Kosmos 94.1
Nes plaaslik, is dwelmmisbruik in buurland ook uitdaging – Kosmos 94.1



Nes plaaslik, is dwelmmisbruik in buurland ook uitdaging

Die Transformation Alliance in Tshwane sê hy is in gesprek met die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling om nóg maniere te vind om dwelmmisbruik in die metro te bekamp. In Mei is die Stad Tshwane se veldtog teen dwelmmisbruik versterk deur die bekendstelling van minstens 100 gemeenskapsmonitors. Mpho Baloyi van die Transformation Alliance, sê dwelmmisbruik het maatskaplike en ekonomiese gevolge, en lei tot ernstige ontwrigting in die welstand van en harmonie binne gesinne én gemeenskappe: 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.